Gina Carano

Gina Carano
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gina Joy Carano
Geboorte 16 April 1982 (1982-04-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–2009 (MMA)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gina Carano (gebore 16 April 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blood and Bone (2009), Haywire (2011), Fast & Furious 6 (2013), en Deadpool (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy